Hi Dudes Thanx vir die add! Daar is 'n review van jul album in ons launch issue. Julle kan dit op ons myspace homepage kry of op ons website www.neptunes.co.za Kan nie wag om jul by Volksblad Kunstefees te check nie. Cheers
Hoesit. It's Stephen here from the Buckfever Underground, the drummer. You shit rocks! Check my electronic project - Toast rocks the mike in a tune on my page..
Hello Hunter & Pierre, great om julle as my vriende te he! Julle musiek is stunning, as julle ooit na Griekeland toe kom, laat my weet...alles van die beste, Louise