myspace music my music | music videos | featured playlists | top artists | shows | classifieds | forums 

Die Kys
Powerpop

"KTV OP ACID"



Kaapstad, Weskaap
South Africa

Profile Views:  22101




Last Login:  2/4/2009
View My: Pics | Videos | Playlists

   Contacting Die Kys

 MySpace URL: 

   Die Kys: General Info
Member Since11/27/2006
Band Members[JOHAN ROMAN op stem en kitaar]. [ROSSOUW op bass]. [INGRID op tromme]. [MARTIN op synthesizer]
Sounds Like
Record LabelUnsigned


Get Flash now!

In order to listen or view this content you will have to upgrade your version of Flash.


Die Kys's Latest Blog Entry  [Subscribe to this Blog]

Die Kys recording en album  (view more)

Die Kys in studio  (view more)

en toe was daar 3  (view more)

Stil fotos uit die musiek video - Rossouw  (view more)

[View All Blog Entries]

   About Die Kys
JOHAN HOU VAN: 2% melk, leeukop, roadrunner tekenprente, chicks met issues, rye kitare, formules, Natalie portman, 80’s sitcom temaliedjies, asomwenteling, Christopher walken, dejavu, simetrie.--------------------------------------- ----- MARTIN HOU VAN: Dinosourusse van die antieke Karoo, Liza Minelli, Kit-Kat, Liza Minelli met Kit-Kats, die reen op goeie dae, Anton Corbijn, SS Lazio sokkerspan, frases met die nommer 90, Michael Jackson se uitrusting in “Remember the Time”. ---------- INGRID HOU VAN: die HAT woordeboek,die 80s-enige iets disco!,bubblewrap,mense wat van hulself hou,rooibos tee,vrede,ingrid jonker,kirstenbosch botaniesetuin,foamilite coolerbags en nuttelose feite ------------------------------------------ ROSSOUW HOU VAN: die Hugenote tonnel, Bravestarr se temaliedjie, meisies met goeie wenkbroue, die De Lorean tydmasjien, Voortrekkerweg, Heidi se hond Josef, en koue milo.

   Die Kys's Friend Space (Top 23)
Die Kys has 947 friends.
 DIE VERMETELHEID VAN JOHAN 


 Ingrid 


 Rossouw 


 Luther 


 ToyPLANE 


 Dirty Skirts 


 taxi violence 


 tangible 


 Straatligkinders 


 Nadine 


 Velve 


 Elisma 


 Curious George 


 Fokofpolisiekar 


 LARK 


 ROKKELOOS 


 ~Marianne~ 


 Ashtray Electric 


 rudi 


 liané 


 Elzette 


 teejay. 


 Marlise 





Die Kys's Friends Comments
Displaying 25 of 738 comments  ( View All | Add Comment )
die uwe





Nov 20 2008 5:34 PM

Cool bra's!!!

Sien jul maybe die naweek.

Miskien moet Die Uwe en Die Kys bietjie saam geraas maak?? Wat dink julle?

Awe vrede
die seks





Nov 13 2008 4:54 PM

die nuwe tunes is cool

iets in hierdie speak is kak lekker :)

sien uit na die 22e

sien later
THE RCM





Oct 25 2008 9:52 PM

Click here
Die Kys





Oct 14 2008 8:04 AM

DIE KYS, The RAGDOLLS, The Kings of VEGAS
Friday 17 October
Klein Libertas
Stellenbosch
BE THERE


Die Kys





Sep 22 2008 6:19 PM

die seks





Aug 3 2008 5:44 PM

hey julle
hoe was die toer gewees?

versigtige flyer
die seks





Jul 13 2008 10:11 PM

sal 'n plan moet maak!

sterkte met die noorde
Die Kys





Jul 13 2008 6:14 PM

Saarkie en Die Kys by Maloneys, Pretoria - Vrydag die 25ste
Photobucket
Die Kys





Jul 13 2008 6:02 PM

Die Kys kom Transvaal toe!

Photobucket
charléne [psa]





May 27 2008 8:03 AM

Haha.. Awesome.
Ok, dan moet ek nou al een van my buddies begin omkoop om vir my een oor te stuur
(:
charléne [psa]





May 20 2008 10:43 AM

Love love love love love love julle nuwe musiek video vir Nou moet jou bene hou. Wel ek weet nie hoe nuut hy is nie maar dit is absoluut briljant. Regtig goed!!
Het darem nou daai liedjie in die hande gekry, SO bly. Hehe.

Hoop als gaan nog goed aan!
celeste





Apr 10 2008 10:13 AM

plesier!!**
ToyPLANE





Mar 17 2008 2:43 PM

Gravity Wins Again





Mar 13 2008 9:39 AM

hoe gaanit ouens?
ToyPLANE





Mar 12 2008 9:05 AM

Check out our music video out on our site our on http://www.facebook.com/pages/Toyplane/7991187293
Amici DiVersi





Feb 28 2008 9:50 PM

we're proud to have fans even in south africa!
thanks for the friendship and keep rockin!
gli Amici DiVersi
Die Lewens





Feb 23 2008 6:31 AM

Daai musiekvid van jul is vrek goed ouens/meisie.Sick!Die keyboardplayer met sy disco colours haha,legend! Die standaard word al hoër gelig en dis so goed vir Afrikaans se musiek. Net gedog ons moet dit noem. Voorspoed met die CD! Die Lewens
Rossouw





Feb 12 2008 10:03 PM

Hier is die nuwe musiek video
Rossouw





Nov 25 2007 10:16 PM

Julle kan almal die Baanbreker temalied deur lede van Die Kys in hierdie video hoor saam met 'n montage van outtakes uit die Eilandkolonie episode. Hier is dit:
james


Online Now!


Oct 29 2007 7:36 AM

ek is baie jammer - my afrikaans is 'n nie te goed. Ek bly in sydney (australia) en min mense praat "die taal". ek kan nie die lied se worde verstaan nie, maar die "tune" is lekker.
james


Online Now!


Oct 28 2007 5:36 AM

hey
dankie vir die add
die liedjies is regtig goeie!
hoe gaan dit?
ilizse





Oct 2 2007 4:44 PM

Anytime jul is awsum!!!
ili
Die Lewens





Oct 1 2007 5:09 PM

hey dankie vir die add! Hoop ons kan nog saam jam eendag! Ons love julle tunes!

die toegestiktes
Günter





Oct 1 2007 9:35 AM

MoinMoin from Flensburg, Germany
Dzieki za add!
Thanks for the add!
Vielen Dank fürs Adden!
♪ KendyLL ♪





Sep 25 2007 8:52 AM

thanx 4 accepting :)
Hoop jullet 'n great week!

=k=
Add Comment


©2003-2009 MySpace.com. All Rights Reserved.