Fokofpolisiekar is a Afrikaans rock band from Cape Town, South Africa. After 5 years of playing together we have released 'As jy met vuur speel sal jy brand'(2003), 'Lugsteuring'(2004), 'Monoloog in Stereo'(2005), 'Brand Suid-Afrika'(2006) and 'Swanesang'(2006). The new Ep ANTIBIOTIKA was released September 2008. It is availible now.
Click on the list button above second from the left to view a list of all the videos available on this player, alternatively, sit back, relax and watch all the videos one after another.
Vang Die Skim op die 5FM FRESH DRIVE Ultimix @ six, vanaand (9 Feb) @ 18:00. Dis nie elke dag dat jy Afrikaanse musiek vir 'n Halfuur lank op 5FM hoor nie! Sit 'n reminder in jou foon vir 18:00 en gooi 'n stuiwe drankie, die vliegtuig's lankal oor!
Luister uit vir Koos Kombuis, Carika Keuzenkamp (!!!) samples en 'n Electro remix van die cult TV Series "Vyfster" theme tune!
hey ouens!!! ek wil bitter graag vck shirt of iets met "van cke kartel" op wat ek kan dra he. ek bly in australia. kan ek dit online koop of hoe? lat weet ASB cheers
o fok fok fok! is daar 'n manier wat ek julle nuwe video wat vanaand op kraakvars gaan wees,kyk as ek in australia bly?? ek moet hom net sien!! help my. cheers manne