|
Dagse mense... Net 'n vinige introduction op wat hierdie twee maak en breek... Omtrent so 10 jaar terug het Pierre Rossouw en Pik (Louis) Swart vir die eerste keer Nylon snare bymekaar gesit op twee stok oue classic guitars.. Die manne was in Graad 6 gewees en het net hulle harte gevolg... Tye het verander en die ouens het elkeen hul eie paadjie geloop tot 10 September 2007.
Finally!! Na tien jaar kom die twee saam na hoeveel mense al gejuig en gerave, of jammer, gerock het oor hulle. Verskillend in stem, skryf style en smaak van musiek, maak dit 'n combo van iets uniek.
Vat julle tyd om deur die songs te gaan. Ek's seker julle sal iets kry wat julle like.
Pik Swart
In die tien eensame jare het Pierre en Louis alby vir verskye bands gespeel... Hopeloos te veel name om te noem. Pierre het begin songs skryf en verkoop aan sangers soos Desmond Wells en Francois Maree. Louis het sy ding gedoen met sy selfde stok oue classic... In die laaste drie jaar was daar beaie gepraat en genoem van 'n DUO begin maar dit het nooit gesit nie... Elke keer het dit net weer verlore gegaan... Well... ek gaan nie verder gesels nie... Leen 'n oortjie en dan besluit julle self
Regards
Pierre Rossouw
|