Obsessie met Als
Music
- Play
- Play Next
- Add to queue
Kom nou saam
2:37
565 plays- Play
- Play Next
- Add to queue
Klippe kou
4:58
954 plays- Play
- Play Next
- Add to queue
Klaar te laat
4:40
1,275 plays
General Info
-
Genre: Indie / Powerpop / Rock
Location Cape Town, ZA
Profile Views: 25700
Last Login: 1/16/2011
Member Since 10/17/2006
Record Label Unsigned
Type of Label Unsigned
-
Bio
Gebore in die Jaar 2007 Obsessie met als is 'n three piece, Afrikaanse Rock 'n Roll band van Kaapstad wat stadig maar seker 'n groot belangstelling onder vele mense laat ontwikkel met hulle energieke, omstrede en harde musiekstyl. Met die styl, energie en passie van hierdie ouens, het Afrikaanse Rock 'n hele nuwe betekenis en dimensie gekry. 2008 - Verskyn op die voor blad van tygerberge asook die Jip (burger) -Speel hulle saam groot name soos Damn Right, aking Van coke Kartel en vele meer -Obsessie was ook betrek om saam VCK te speel as deel van hulle CD LAUNCH toer met hulle album - waaksaam & wakker -Begin aan die vollengte album te werk laat 2008 - Splinter nuwe moeilikheid. 2009 -Bring eerste musiek Video uit - op MK 324 -Hulle word benader Deur Kyk net - NET VIRRI GRAP -Baie tyd het ook gegaan aan studio tyd vir die vollengte wat in 2010 uit sou kom. -Twee van die lede word dear Radio Kc 107.7Fm benader om 'n Local Rock show aan tebied maandae aande 20:00 - 21:00 daar is luisteraars van 4000 - 5000. net vir daai show. -Laat 2009 - word die Cd geprint asook alle beplanning word gemaak vir die uit kom van die cd. -hulle Sluit aan by HV MANAGEMENT 2010 - Verskyn in die YOUR LMG MAG - as band to Watch -1 FEB - Beskikbaarheid van Splinter nuwe moeilikheid 10 track album ...... .. ............Myspace Layouts.. - ..Image Hosting.. - ..Forums.... -
Members
...... Pierre Van der Naam – Stem/Kitaar ...... Evan Scheepers - Baskitaar ...... Heinrich "Vollie" Volschenk - Dromme/Stem -
Influences
...... -
Sounds Like
Something between the who and the Vines?
Stream
No recent updates in this category.
Why not...
Videos
Obsessie met als - Klaar te laat video teazer
02:21 | 92 plays | Nov 24 2008
Music
-
3 Songs | Sep 21, 2008
Comments
Bio:
Gebore in die Jaar 2007 Obsessie met als is 'n three piece, Afrikaanse Rock 'n Roll band van Kaapstad wat stadig maar seker 'n groot belangstelling onder vele mense laat ontwikkel met hulle energieke, omstrede en harde musiekstyl. Met die styl, energie en passie van hierdie ouens, het Afrikaanse Rock 'n hele nuwe betekenis en dimensie gekry. 2008 - Verskyn op die voor blad van tygerberge asook die Jip (burger) -Speel hulle saam groot name soos Damn Right, aking Van coke Kartel en vele meer -Obsessie was ook betrek om saam VCK te speel as deel van hulle CD LAUNCH toer met hulle album - waaksaam & wakker -Begin aan die vollengte album te werk laat 2008 - Splinter nuwe moeilikheid. 2009 -Bring eerste musiek Video uit - op MK 324 -Hulle word benader Deur Kyk net - NET VIRRI GRAP -Baie tyd het ook gegaan aan studio tyd vir die vollengte wat in 2010 uit sou kom. -Twee van die lede word dear Radio Kc 107.7Fm benader om 'n Local Rock show aan tebied maandae aande 20:00 - 21:00 daar is luisteraars van 4000 - 5000. net vir daai show. -Laat 2009 - word die Cd geprint asook alle beplanning word gemaak vir die uit kom van die cd. -hulle Sluit aan by HV MANAGEMENT 2010 - Verskyn in die YOUR LMG MAG - as band to Watch -1 FEB - Beskikbaarheid van Splinter nuwe moeilikheid 10 track album
..
Member Since:
October 17, 2006Members:
Pierre Van der Naam – Stem/Kitaar
Evan Scheepers - Baskitaar
Heinrich "Vollie" Volschenk - Dromme/Stem









This Twilight City (TWO… 2 years ago
madeAVAIL‡ Official "Right Direction" music video by madeAVAIL‡

2 years ago
Sonja Lochenberg Dierbare
vriende BAND

3 years ago
Surrender To Someday 3 years ago
koldproduk 3 years ago
*AnJa* 3 years ago
Desmond & The Tutus 
3 years ago
Poen Poen 3 years ago
THE VULCAN NERVE PINCH 4 years ago
Dokter 4 years ago
10 of 95MoreHey
whats up?
just wanted to let you know that you can download our entire album for free at purevolume.com/thistwilightcity
thought you might want to know :)
Brandon
Chicago, IL
Hey, what's up? We've been able to share our video to a few in the hometown, but we want to make sure all of our friends know what's new with us.
Hope you enjoy!
BTW...did you know we're now on the Rock Band Network?
If you play Rock Band, you can play madeAVAIL songs.
Look us up on www.rockband.com/music/artists/Made_Avail
www.madeavail.com www.facebook.com/madeavail
www.youtube.com/madeavail www.twitter.com/madeavail
....
Dankie dat jy my vriend is.
Mag die jare wat voorlê die beste jare van jou lewe wees
Mag God u ryklik seën
Dankie dat jy op my webtuiste is
FINALE STEM RONTE HELP MY ASSEBLIEF
MEER AS 59 500 mense het reeds gestem vir my Videos
Gaan na webtuiste www.musiekvideos.co.za
Sonja is Tops met haar musiekvideos. Top 10
Stem ( Rate vir Sonja s twee videos op die Tuiste.
Registrasie om te Stem is verniet. Jy kry net 'n password om te Rate
MAKLIK OM TE KRY TOP 10 NR 1 EN NR 2
Stem vir Sonja se videos " Jy's nie my trane werd" Nr 1 op Top 10
Die liedjie is tans Tops. en Nr 1 " Hier is my hemel" op dieselfde blad.
Liedjie Nr 2 op Top 10
Ek het jou stem so nodig, Doen die gunsie vir my Vriend
Laat my weet as jy na die Videos gekyk en gerate het
Nasionale Kunstenaar van Suid Afrika.
Liefde
SONJA
Hi Dudes
Thanx vir die add!
Blakka, blakka!!

I just licked 2shots coz I was in your area. Hope life treats you good in August, guys.
Hi 5 from Joburg, South Africa
Keep smiling :)
.
I think u'll enjoy this one. It's pretty cool but also a little creepy too LOL. You'll need to follow these directions EXACTLY to get the proper results. Put the followwing into the address-bar of your web-browser. Type ur favorite number between 1 and 999 & then type a dot & then type your favorite color & then type a dot & then type one word that best describes your mood & then type a dot & then type the word retwistic & then type a dot & then type com & then click enter. Let me know how it turns out for you.
Forward this comment to 10 or more friends.
.
Moet asb. nie 'n Engelse album uitbring nie :( Dis so onpersoonlik en kommersieel.
Thank you for your support! Drop us a comment and let us know what you think of our tracks. THE VULCAN NERVE PINCH
Great new songs guys! I made it my new profile song :) hope you get lot's more exposure in Holland so you can come over and tour here :D grtz DokterL