Jacques
Death is instant, Pain will end, glory is forever

Male
37 years old

South Africa



Last Login: 1/24/2008
View My: Pics | Videos

   Contacting Jacques

 MySpace URL: 

    Jacques's Interests
GeneralHOKKIE.... ek het 'n passie vir hokkie, ek speel hokkie elke dag van die week behalwe maandae... weird. Ek hou van random comments wat nie sin maak nie, en dan om sin daaruit te maak. Ek hou van vrae... en om oor die lewe te dink.. oh en ek wil nog dit doen..

Myspace Codes & Myspace Code

MusicThom yorke, Yellowcard, Boxcar race, Rise agains, Black sabbath, Panic! at the disco, Fokofpolisiekar, Lukraaketaar, Foto na dans, Demons & wizards, The shins, My chemical romance, NOFX, Taking back sunday, The whitestripes, Linkin park, Dashboard confessional, Goo goo dolls, 30 seconds to mars, Billy Talent, Bob marley, Cake, Coldplay, Incubus, Queen, Red hot chili peppers, The hives, The lost prophets, Nirvana, The Beatles, The Doors, Radiohead, Foo Fighters.
MoviesV for vendetta, office space, Dodgeball, pirates of the caribbean , The inside man, 300, Blades of glory, Shaun Of The Dead, blood diamond, flags of our fathers, Charlie and the chocolate factory,
TelevisionScrubs, Family guy,

Myspace Codes & Myspace Code

Myspace Codes & Myspace Code

Heroes, The office(US), pure pwnage, Band of brothers,
BooksLOTR
Heroes

Myspace Codes & Myspace Code


     Jacques's Details
Status:Single
Here for:Friends
Orientation:Straight
Body type:Athletic
Religion:Christian - other
Zodiac Sign:Capricorn
Children:Undecided
Occupation:Student



Jacques is in your extended network
view more

Jacques's Latest Blog Entry  [Subscribe to this Blog]

[View All Blog Entries]

   Jacques's Blurbs
About me:
__________________________________________
MySpace Layouts
I got my layout from BuffMySpace.com, check out these hot Myspace Layouts!

_________________________________________________ MySpace Layouts ___________________________________________________
Visitor Map

____________________________________________________
Who I'd like to meet:
Stewie van family guy & Chuck Norris... duh

Myspace Codes & Myspace Code


   Jacques's Friend Space (Top 15)
Jacques has 55 friends.
 dirk 


 Michael 


 [ingrid] 


 ruan 


 Kiz 


 ernst 


 D e A n [TB] 


 The Ninja -- Call My Cell 1-818-237-9807 


 Huppelkind 


 Jan 


 Ingrid 


 Carel 


 Lord Exile 


 Sasquatch 


 mish 





Jacques's Friends Comments
Displaying 25 of 69 comments  ( View All | Add Comment )
Carel





Aug 31 2007 9:26 PM

can't believe a 18 year old chick would put half-nude pics on myspace. whore alert.

http://www.msplinks.com.asd34fHKLiN.nldesdhoo.hkhdHlKEbdaee.dD1x41.xcppc87i.cn
[ingrid]





Jul 30 2007 6:48 PM

ek sien jy's nou 35. time flies... was ek in 'n koma? am i in heaven? het jy toe idees gekry vir jou kuns?
Beatjie





Jul 21 2007 2:11 PM

Hey ek dink jy weet wie dit is ne? Hahaha... ag wel jou myspace is pretty kul. Sien jou
Jan





Jul 12 2007 12:08 AM

jan wuz here!!!!!!!!!
Kiz





Jul 5 2007 1:40 PM

Hainis*

het maar net vinnig kom awenis sê! ek het 'n absolute dag van mif sover gehad..slaap tot 11uur.. lees tot 2uur in my pj's..tan... en ja, nou sit ek hier..

was netnou soo bang gewees! ons buurvrou het gebel en gesê hulle alarm het afgegaan.. EK MOET GOU GAAN KYK OF DAAR IEMAND IN DIE HUIS IS!? dit was nie cool nie!?! maar ja, na 'n vlugtige ondersoek kan ek amptelik verklaar:"NEE TANNIE, DAAR IS NIE IEMAND IN JOU HUIS NIE!" hahaha*

tatta jy=)
Theuns





Jul 4 2007 3:01 PM


Myspace Codes & Myspace Code

ean





Jul 1 2007 7:31 PM

yes yes...
hoe gannit met jou bra?
is jy hier die vakansie?
ma ja ek sien jys besig so ek gaan maar gaan...
peace!
[ingrid]





Jun 23 2007 8:04 PM

me again. yawn yawn.

ja skool is 'n bummer. ek was lanklaas daar. soos, maandag! hoe was die skeinat? en die IT?

ek's steeds bored. ek sit nou hier met 'n cuppa hot choc en wees bored. opvindend to the max!

sien more
[ingrid]





Jun 23 2007 7:06 PM

heyheyheyheyheyheyheyheyheyheyheyheyhey

ek dink nie ek was al ooit so bored soos wat ek nou is nie. ek kan kots van verveeldheid. blê! mar nu ja, die pad loop an!

wat maak jy als? gaan jy die week skool toe? ek gaan... bummer. maar ja net tot woensdag dan gan ek op vakansie!!! woohoohoo. hoohoo. hoo. ja.

sien weer.
tot wedersiens buddy.

inkie pienkie ponkie
Corne





Jun 21 2007 12:27 PM

happy b day man hoop dis 'n leke jaar dit was mos nou onlangs jo bday right
[ingrid]





Jun 20 2007 6:49 PM

heyhey!

hu gaan dit daar? jy reg vir die IT? ek kry jou nogals jammer.... hoop dit gan goed!

wou mar net hey se! het lanklaas gesien!

tot wedersiens mater!

wielie wielie walie!

give a little love an dit all comes back to you!

ingrid
Kiz





Jun 19 2007 4:01 PM

Hai jy!

hoe behandel die lewe jou op die oomblik? het vandag soo an jou gedink, het bietjie blades of glory gaan fliek! dit was amazingness...

wat als nuut? kan jy glo, ek het vandag gasvryheid geskryf... 2 en 'n half uur vraestel.. maaar nee, Kirsten moet mos nou vinnig skryf en na 'n uur is ek klaar! weet jy hoe ongelooflik vervelig is dit om vir 'n uur en 'n half die teels op die vloer, vensters en krakies in die mure te tel.. yikes! dis 'n tydverdryf wat ek nie eers my grootste vyand toewens nie!

glimlaggies*
Marcel





Jun 19 2007 2:54 PM

Jes!...
Gannit nog? Tanx vidi msg! Ja ek mak vrydag kla en dan ist wee tyd vi chill!... Awe geniet jo aand!....
ernst





Jun 12 2007 6:15 AM

Hey my mater
Kry jy nooit genoeg van myspace ni!!!!!!
Kiz





Jun 11 2007 7:28 PM

hello...

hehe*
Michael





Jun 10 2007 10:48 AM

Lank laas gesien en gehoor van.

Gan dit daar by die pluimveeplaas? Lekker af wekie vir jy! En moet nou nie stout wees nie...

Vrede en voorspoed
Huppelkind





Jun 9 2007 1:13 PM

haha jou hokkie freeek...Wel ons het ook gewen 4-0! Booya...En toe was my eksamen aangeskuif!wat maar great is want ekt 'n uur geleer. Ek rebel. Wil jy my rebellion join? So nou kan ek partyki hou...Leka naweki.Toodles
Kiz





Jun 8 2007 3:50 PM

Hai jy!

Hoop als is nog wel daarso.. Het nogals redelik lanklaas gesels.. hierdie week was sooo dol! eK BEGIN MAANDAG MET EKSAMEN! dit suck nogals...

ag, sal maar seker met jou op im gesels wanneer ek veronderstel is om te leer...

Ek hetn ie eintlik iets om te sê nie, wou maar net myself meer blootstelling gee..hehe*

tatta ou jaki*
Huppelkind





Jun 8 2007 2:24 PM

Goed so, ek was rerig bang ekt nou jou gevoelens seergemak..Toodles
Huppelkind





Jun 8 2007 2:17 PM

hehehe hieri nuwe myspace thing dat jy kan reply op 'n coment..of wag is dit nuut?!Of was ek net lanklaas op. skryf drama more. Is jy 'n dramatiese mens? Nee wel dan behalwe as jy 'n addmaths freek is (gese met liefde en deurnis...alle addmaths freeks), sal jy nooit op 'n saterdag hoef te skryf nie. Apparently doen hul ook. Toodles
Huppelkind





Jun 8 2007 1:58 PM

mmmmmm ek hoop daai mcdonalds het in jou keel vas gesit...En dat die kaas op jou skoene geval het en dat die tamatie jou neus gekiellie het...want ek moes fiksheid doen! na ek die trainer se kar met my pro overhead seergemaak het. Pret pret pret...Dis naweek. En dit reen. En ek skryf more nog eksamen. Op 'n saterdag. Dis siek. Anihoo gud luck met di game. Toodles
[ingrid]





Jun 8 2007 9:38 AM

heyhey

hoe gaan dit daar? wat vang jy alles aan? raai wat... DIS VRYDAG! ek dink nie ek was al so bly dat dit naweek is nie. ek is nie juis seker hoekom ek so bly is nie, maar nietemin.

totwedersiens vriend

wielie wielie walie
ingrid
Marcel





Jun 5 2007 9:23 PM

Awe ek hoor jy like my video!... en ja!
hendrik





Jun 5 2007 8:31 PM

Hey Jacqiboy. Nice Site. hahahaha dig die dancing spiderman...
[ingrid]





Jun 2 2007 4:51 PM

ek se hos

ek was mar hier rond vandag. het "geleer" ek sal mre vir jo die afr gee. gan jy kerk toe? hoe was hokkie?

sien weer
Add Comment


©2003-2009 MySpace.com. All Rights Reserved.