myspace music

Zinkplaat
Rock / Afro-beat / Jam Band

zinkplaat




South Africa

Profile Views:  19896




Last Login:  11/6/2009
View My: Pics | Videos | Playlists

   Contacting Zinkplaat

 MySpace URL: 

   Zinkplaat: General Info
Member Since1/31/2007
Band Websitewww.zinkplaat.co.za
Band MembersPhoto Sharing and Video Hosting at Photobucket
InfluencesOns swerf al 7 jaar deur die stof en die reën. Deur musiek en vriendskap meegesleur. Die vroeë oggendure bring ons hoop weer terug. Daar is iets in die lug. Elke nuwe dagbreek sê: Bring vir ons daai horison.
Sounds Like"Ain't got no money, ain't got no style, ain't got no woman to make me smile, but don't worry, be happy."
Record LabelDe Plate Kompanjie
Type of LabelIndie


Get Flash now!

In order to listen or view this content you will have to upgrade your version of Flash.


Zinkplaat's Latest Blog Entry  [Subscribe to this Blog]

"My riller van ’n breinfilm"  (view more)

Leidrade na Uhuru lê in “Koeroe Koeroe”   (view more)

Musiek video, Studio time, GO TOER! (in daai volgorde)  (view more)

Plaas toe...  (view more)

Litnet Resensie  (view more)

[View All Blog Entries]

   About Zinkplaat
mooi besoedeling logo png Rock 'n roll troubadours Zinkplaat's horizons are ever increasing. From their 2001 schoolyard beginnings and 'plaasrock' debut, they've evolved to be the forerunners of original Afrikaans folk rock.
Zinkplaat is 'n Afrikaanse musiekgroep wat in 2003 as 18 jariges tot die veel ouer Afrikaanse mark toegetree het met hulle debuut "Karoo Poison". In 2005 bring hulle 'n vollengte album "Miskruier Gaan See Toe" uit. Hulle toer en speel al vir 7 jaar die hele land vol het al twee keer in Engeland gaan draai.
Zinkplaat toere gebeur gewoonlik met busse en trokke en baie vriende. As hulle moeg is keer hulle terug Stellenbosch toe vir rus en inspirasie. Hulle musiek bestaan uit die gedeelde verstaan en gelyktydige insette van vier mense en hulle verskillende opvattings van wat rock 'n roll behels. Daar word op verskeie verbeeldingryke en soms kommunistiese maniere uiting gegee aan hierdie musikale-ideaal.
But remove the renown and you get to the heart of Zinkplaat – gritty, unaffected pioneers, satiric soothsayers with high hopes, soul-grinding poetry, Ubuntu ideals and the gees ("spirit") to inspire a whole generation. This is evident at their live shows countrywide, where fans young & old forget themselves as they sing & sway along to every chord and lyric uttered from stage. Zinkplaat Dorpstraat 11 November

MP3s available at
Rhythm Online Music Store
Rhythm Online Music Store


   Zinkplaat's Friend Space (Top 12)
Zinkplaat has 646 friends.
 De Plate Kompanjie 


 Die Helde 


 The Orange Stilettos 


 Straatligkinders 


 Bed On Bricks 


 Foto Na Dans 


 Klopjag 


 Dikazzins 


 Captain Stu 


 Koos Kombuis 


 Tidal Waves 


 Luca 





Zinkplaat's Friends Comments
Displaying 25 of 258 comments  ( View All | Add Comment )
Skillie Akoesties

Skillie Akoesties



Nov 2 2009 9:45 AM

Mal launch by tings! Bless julle harte!
The Morgan Affair

The Morgan Affair



Jun 9 2009 9:57 AM

Photobucket
THE VULCAN NERVE PINCH

THE VULCAN NERVE PINCH



Jun 1 2009 1:21 PM

Thank you for your support!

Drop us a comment and let us know what you think of our tracks and our YouTube video for 70's Disco Queen.



THE VULCAN NERVE PINCH
Dear Coco

Elena Agnello



May 27 2009 10:06 AM

lekker
Pascal

Pascal



Apr 21 2009 12:19 PM

Bonjour
Thanks for the friendly add
beautiful music and sound
Best wishes from France
Pascal
Katriena

Katriena Katriena



Mar 24 2009 8:54 AM

Awesome. Pak my in, asb.
:)
Geluk dudes.
Monique

Monique Fourie



Jan 30 2009 4:42 PM

Ouens, UITSTEKENDE musiek wat julle maak!!! 'n Daaglikse dosis van Zinkplaat is beter as koffie in die oggend :)
Disfunksie

Disfunksie



Dec 3 2008 3:08 PM

Kan nie Wag vir die Avontoer Nie!
Simon

Simon



Nov 7 2008 12:33 PM

Hey julle,
Thanks vir die add! Love julle vid, "Gedigte Vir Gesigte"! :)
Sibling Rivalry (are in Bangkok)

Sibling Rivalry (are in Bangkok)



Nov 3 2008 11:28 AM

Hey thanks for being our friend on here, hope you like our music, if you do, you can download our stuff free at:

www. siblingrivalry. co. za/durbanafterdark

Cool keep well

Sibling Rivalry
die uwe

die uwe



Oct 29 2008 4:32 AM

GEES!!!
The Pretty Blue Guns

The Pretty Blue Guns



Oct 18 2008 10:53 PM

Bertie vir president.
Luca

Luca



Sep 1 2008 3:29 PM

Let's be a bit retro and use Myspace...

Sien uit om julle boeries more aand te sien.
Let's go Zinkers!
Sparkyboy

Sparkyboy



Aug 17 2008 3:59 PM

Hey daar.
Dankie man!
Eks bly jul dig dit!

Kiff.
Check jul,
Sparkyboy
Lise

Lise du Toit



Jul 27 2008 12:20 PM

Hi
K luv Gedigte vr gesigte.Dis 'n awesome song.Ons het dt heeltyd gebruik by 'n uitreik. Wl julle grag live sien.het julle gemis bydi KKNK.Hou aan great music maak.
:-)
The Pretty Blue Guns

The Pretty Blue Guns



Jun 29 2008 8:44 PM

Hey dudes, hoe was die toer??
Die show by aandklas was befok. so befok.
hoop als is cool daar aan jule kant.
Andre
Luca

Luca



Jun 2 2008 9:13 AM

get offline and go work.
[Ankia]

[Ankia]



Jun 2 2008 8:58 AM

Hey julle...

Love Gedigte vir Gesigte se nuwe video!
Kan ni wag om julle die 13de by Aandklas te sien ni =)
Sparkyboy

Sparkyboy



May 18 2008 4:42 PM

Dankie vir die acceptance ouens.
Jul gig nou die aand in Aandklas was kickass. Ek regret dat ek jul nie meer check nie.

Anyway. Cheers,
Sparkyboy.

P.S. - Hoop jul dig my music.
:P
none

none



Apr 29 2008 9:08 AM

Heya
Komentaar Myspace is live!
DEMO recording nou op:

die seks

die seks



Apr 19 2008 10:59 PM

online flyer
The Taylor Project

The Taylor Project



Apr 7 2008 11:47 AM

Hey gan dit goed daar?
Straatligkinders

Straatligkinders



Apr 2 2008 1:32 PM

sorry ons is uit daar burgers uit...maar ons het 'n nuwe een gekry die week....die: "rolskaats met jou linkerbeen-burger" jy kry dit vir cheaper as jy 'n hand-stand kan doen!! dit werk lekke uit!!

bouwer
Luca

Luca



Mar 17 2008 11:03 AM

Ek behoort om n best vriend te wees hier op myspace.

Net nie want ek is die grootste engels fan, maar want ek het baie hard probeer om heirdie boodskap te skryf in my tweede taal.
Straatligkinders

Straatligkinders



Mar 2 2008 5:14 PM

ek het 'n groot bestelling "glow sticks" ingesit....het met die club gepraat. daar gaan nie ligte die aand wees nie...net glow-sticks en glow in the dark milkshakes...gaan 'n weird show wees...maar pret!!
veilig reis vriende!!

die kinders
Add Comment


©2003-2009 MySpace.com. All Rights Reserved.